♪ Hou aan leer, Niks kan jou keer ♪
Ek sit in die wiskunde klas
Ek hoop net die periode gaan verby
So gou as moontlik pak ek my tas
Sodra die klok lui..
Ons stap in die volgende klas in
Die keer, die ‘boring’ meneer
Hy voltooi skaars sy eerste sin
Toe slaap al die kinders alweer
Hierna het ons Natuurwetenskap
My gunsteling vak
Waar ons leer van allerande diere
En hulle giere
Vandag is dit Vrydag
Die laaste dag van die lang week
Ek wens ek kon liewer maandag
Met Sonneblomme gaan kweek
Maar ek moet dit maar net face
Skool is maar nou net ‘n disgrace
Ek gaan nie opgee
Al is ‘n vak nie lekker nie
Want eendag kan ek my drome beryk
Sonder om my sertifikaat te fake =P
So vir almal wat slaap in die klasse
En die wat wil opgee met moeilikke vakke
Hou maar aan probeer
Niks kan jou keur!!
Lekker week verder mense
♥Applekie♥
Mmmm ek hou hiervan!
Lekker week vir jou!
Posted 1 year, 3 months ago((((Appelkie)))) Die wereld is wreed, maar jy moenie dit so aantrek nie jong.
Liefies vir jou mwah
Posted 1 year, 2 months ago