Applekie Se Kuierplekkie



‘n Sun-City dag..

Hey almal,

Ek was uit eindelik vir die eerste keur na ‘n pragtige plek - Sun-City - toe, en dit is baie lekker gewees!  Toe ons daar ariveer het ek eers gedink dit gaan nie lekker wees nie, maar toe ons finally binne kom, was ek skoon verbaas met hoe mooi die plek is!

Ons was na die brug toe, en ons het oral rondgeloop.  Vir julle wat nog nie daar was nie… dis ‘n Must See plek daai!!  Mens geniet jou gate uit, en daar is van die mooiste views daar.  Ek het ‘n paar foto’s geneem.  Ek gaan hard leer laat my huis eendag so mooi kan wees… LOL =P

 

Geniet die week verder en God Bless!!!!!!

 


Comments

  1. 1 Wipneus! says:

    Baie mooi foto’s

    Posted 4 months, 2 weeks ago
  2. 2 applekie says:

    hey wipneus… baie dankie

    Posted 4 months, 2 weeks ago
  3. 3 sonneblomseplekkie says:

    Hi Liefie…bly jy het dit geniet ;) Mwaaaaaaaaaaaaaaaah

    Liefde groetetjies
    Sonneblom

    Posted 4 months, 2 weeks ago

Leave a Comment

(required)

(required)



Formatting your comment
Back to Top | Textarea: Larger | Smaller