Comments on: Hey Almal!

By: applekie
Hey almal,

Wel, die week gaan dit beter sover…al wat ek doen is glo in myself en probeer om die beste van elke dag te maak.  En als loop net soos ek wil he dit moet loop.

Ah, valentynsdag is oppad!  Ek wil graag ‘n mooi posting daaroor skryf, so as iemand enige idees het…Shout it out!

Dankie aan almal wat al hier gelees het, en geskryf het, dit beteken baie!

Mag almal van julle ‘n wonderlike week he, en mag als loop net soos julle beplan, onthou die een goue reel…GLO net in julle self!!   Dit sal die moeite werd wees.

Groete aan al die bloggers!

♥Applekie♥

By: boendoe
Hi Applekie, oulike gediggie!

Ek dink net jy moet dalk probeer om die silwer randjie agter die donker wolk te sien, jong!  Jy klink heeltemal te sad…

By: Eben
Ai ai die tieners darem. Ek stem saam jou mamma, julle vlak is ook net soos ons groot mense s’n.

Ek hoop regti gjy het ‘n lekker week wat voorle en dat alles lekker sal wees by die skool. Jong jaaaaaa dis ook nie lekker as jou beste buddies moet trek nie, maar in vandag se lewe is dainge oor so erge, mens weet ook nie aldag wat aangaan in hulle huise nie.

Baie keer weerhou pappa’s en mamma’s info van die kinders, om minder strers op hulle te plaas. Hou net elkker kontak met jou vriendinne en daar is mos vakansies wat voorle, dink net as julle mekaar weer sien, hoe lekker gaan julle dan saam kuier … kwaliteit kuiertjies!!

Sterkte vir die week, glo dit sal goed gaan .,……….

O jaaa jou gediggie is pragtig!!

By: Sonneblom
Hi Appel Liefie,

Jou gediggie is pragtig.  Ons moet dalk meer dinge deur die oog van ‘n kind sien….

Stres is maar stres.  Op jou vlak van tiener glo ek dis net so erg as soos op die vlak van ‘n grootmens.  Dis hoe ons dinge hanteer wat van ons suksesse maak in die sameleing.  Ons kan gaan lê of ons kan huil, hartseer wees, en besef die lewe moet aangaan, opstaan, afskud, en dan weer die wêreld vierkantig in die oë staar.

Daar sal tye van beproewing kom in elkeen van ons lewens.  En daar sal tye van vreugde wees.  Dis hoe ons dit hanteer wat saakmaak.  Onthou ek is ALTYD daar vir jou    En ek is bitter baie lief vir jou.  Onthou – jy is my oogappel, en my trots

Liefdetjies

Sonneblom