Hi Almal
Wel, hier is ek ook nou… ‘blogging’. Ek is seker ek gaan dit geniet, en ek hoop julle sal dit geniet om op my blog te skryf. Bietjie van myself > ek is ‘n jong, vriendelikke meisie, wat daarvan hou om vriende te maak. Ek hou baie van diere en die natuur. My gunsteling sangeris My Chemical Romance en Simple plan en nog vele meer. Wel, genoeg van dit hehe… Julle is vry om enige iets wat julle wil te tik op my blog… Maar daar is reëls : 1. Moet geen vloek woorde gebruik nie - dit is ‘n blog, en almal kan tik sonder om ‘n slegte woord te gebruik. 2. Moet nie met mekaar baklei oor die blog nie - almal kan mekaar oor my blog respekteer. 3. Moet ASB nie my blog slegse - by my comments, of by ander mense se blog’s nie. Ek sal daardie respek waardeur =). 4. GENIET ELKE OOMBLIK!!
Wel, dis nou al van my kant af, groete aan almal, en ek hoop julle geniet dit om saam met my te blog =)
Applekie
Welkom, hoop jy geniet die blogging.
Ns. Wat is ‘n “applekie”??
Posted 8 months, 3 weeks agoWelkom my liefie. Enjoy jou blog…
Liefdetjies
Posted 8 months, 3 weeks agoSonneblom
Welkom Applekie, jy gaan sommer gou gou gehook raak soos ek, is ook nou nie lank hier in die blogsweer nie, maar dis LEKKER!
Posted 8 months, 3 weeks agoWelkom, ek is ook nie lank hier op die blogsweer nie maar dit is baieeeeeeeeeee verslawend!
Posted 8 months, 3 weeks agoWelkom hier Applekie. Ek is seker jy gaan dit geniet. Moenie bekommmer oor vloekery nie. Die mense hier is ‘n ordentlike spul man. Ons kyk uit vir mekaar.
Posted 8 months, 2 weeks agoSjoe, as mens ‘n blog so begin, weet ek nie so mooi nie!
Miskien moet jy van die ander blogs gaan lees, maar, in any case, welkom!
First.. and last!
Posted 8 months, 2 weeks ago